Tag Archives: sport

Rotte in retrospek: die futiliteit van klaagliedere oor FIFA

Vir vyf weke, reken Julian Rademeyer en Anna Lombard van Rapport, is FIFA se Sepp Blatter (sê dit vinnig – dit rym so hittete met “septiese botter”) Suid-Afrika se nuwe president. FIFA het die land so vasgeteken met “17 waarborge…om die wêreld se grootste sportbyeenkoms te kon aanbied” dat ons 'n onsaglike finansiële verlies uit [...]

Posted in Taal | Also tagged , , , | 3 Comments

Olimpiese spele – SA vrot verloorders

Die algemene sentiment in Suid-Afrikaanse nuus en die plaaslike blogosfeer oor die olimpiese spele blyk dit te wees: Suid-Afrika het sover nog net een medalje gewen. Dit is skandalig en skokkend. Iets is duidelik fout. Wat kan daardie fout wees, hoe gaan ons dit regmaak en wie gaan ons daarvoor blameer? Die Burger het byvoorbeeld [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , | 23 Comments