Tag Archives: sprokie

Dood van ‘n musikoloog (‘n allegorie)

Daar was eendag 'n rockliefhebber wat nie van skinny jeans gehou het nie. Hy was 'n musikoloog en kon nie verstaan waarom mense broeke aantrek wat hul onderlywe striem nie. Die een keer wat hy dit in 'n klerewinkel gewaag het om 'n paar aan te pas, het almal vir hom gelag. Bowendien het hy [...]

Posted in Godsdiens, Musiek | Also tagged , , | 5 Comments