Soos voorgelees by die Versindaba 2008 spyt vanaand is ek bly ons bly nie in Darfoer nie bly jou bene is vleis sonder skrapnel (vlamloos jou vel) jou lippe klam ons torso’s wondloos en warm ek is bly ons oortromme staan nog mortiere fluit nie deur die voordeur en kinderverkragters met tering beleër die voorstoep [...]
Twitter
- #$#@)($)$# bibliography styles! 12 hours ago
- Voordeel van doktorale navorsing: jy leer opnuut hoe onbenullig jy werklik is. Nadeel: jy't elke LaTeX command op aarde vergeet. 12 hours ago
- Ek wil graag van hierdie oomblik gebruik maak om te beklemtoon hoe ongelooflik manlik my Twitter-agtergrond is. 16 hours ago
- Argh! We get it, FNB. Julle is awesome en Steve suier. Get off my radio now. 19 hours ago
- Religion is essentially the emptying of language. 1 day ago
- Bokdrolle is nie vye nie, ta' Hettie. Bokdrolle is nie $#@$ vye nie! http://t.co/k1s7EJ76 via @Nuus24 2 days ago
- Why am I not seeing ads that I *can't* understand in Western Cape dailies and weeklies? Why the $#@ is everything in English and Afrikaans? 3 days ago
- RT @grubstreetSA: Is Afrikaans advertising slipping towards mediocrity? http://t.co/cQVp2VSC 3 days ago
- Ok, so wat's die probleem? Naai bloot soos besetenes, vriende http://t.co/YQx1q3nB (Daai's 'n Bartho Smit-aanhaling. Oor Naaldwerk. Regtig.) 3 days ago
- RT @LenSteenkamp: Dear Student: I Don't Lie Awake At Night Thinking of Ways to Ruin Your Life http://t.co/O3YR9Yg7 via @Lloyd_Peter_Pan 4 days ago