Tag Archives: steinway soen in die laan

Maties lieg in die laan

Die Burger vertel: KAAPSTAD. – Duisende Matie-studente gaan in Augustus poog om 'n nuwe Suid-Afrikaanse rekord op te stel – vir die meeste paartjies wat gelyktydig soen – alles in die naam van Matietrots. Die US nuusvoer meen: Nagenoeg 7 132 Maties het op Vrydag 1 Augustus in Die Laan langs die Eersterivier bymekaar gekom [...]

Posted in Media | Tagged | 15 Comments