Danksy almal se nominasies is ek 'n finalis nie net in een nie, maar twee kategorieë vir die SA Blog Awards! Hulle is by name: Best African Language Blog en Best South African Podcast. As jy dus steeds voel die Ponie verdien lof, gaan stem asseblief vir my deur hier te klik en jou stem via [...]
Twitter
- #$#@)($)$# bibliography styles! 11 hours ago
- Voordeel van doktorale navorsing: jy leer opnuut hoe onbenullig jy werklik is. Nadeel: jy't elke LaTeX command op aarde vergeet. 11 hours ago
- Ek wil graag van hierdie oomblik gebruik maak om te beklemtoon hoe ongelooflik manlik my Twitter-agtergrond is. 16 hours ago
- Argh! We get it, FNB. Julle is awesome en Steve suier. Get off my radio now. 19 hours ago
- Religion is essentially the emptying of language. 1 day ago
- Bokdrolle is nie vye nie, ta' Hettie. Bokdrolle is nie $#@$ vye nie! http://t.co/k1s7EJ76 via @Nuus24 2 days ago
- Why am I not seeing ads that I *can't* understand in Western Cape dailies and weeklies? Why the $#@ is everything in English and Afrikaans? 3 days ago
- RT @grubstreetSA: Is Afrikaans advertising slipping towards mediocrity? http://t.co/cQVp2VSC 3 days ago
- Ok, so wat's die probleem? Naai bloot soos besetenes, vriende http://t.co/YQx1q3nB (Daai's 'n Bartho Smit-aanhaling. Oor Naaldwerk. Regtig.) 3 days ago
- RT @LenSteenkamp: Dear Student: I Don't Lie Awake At Night Thinking of Ways to Ruin Your Life http://t.co/O3YR9Yg7 via @Lloyd_Peter_Pan 4 days ago