Tag Archives: steve hofmeyr

The genius of Hofmeyr

Sê van hom wat jy wil, maar Steve Hofmeyr is 'n geniale speler van die vermaaklikheidsmark. Enigiemand wat sulke reaksies op 'n Facebook-groep (vir sy blog wat nie eers meer bestaan nie) kan veroorsaak: Weet een ding, almal wat so kritiseer en lelike aanmerkings maak oor wat Steve gedoen het, een vraag aan jul almal: [...]

Posted in Musiek | Also tagged , | 21 Comments

Steve se lende in die steek gelaat

Steve Hofmeyr het 'n koppie tee in Esmaré Weideman se gesig gegooi. 'n Anonieme bron meen: Steve het onlangs nog vir my gesê hy hou drie joernaliste daarvoor verantwoordelik dat hy vanjaar Kersfees sonder 'n Kersboom en sonder sy twee seuns moet deurbring. Een van hulle is Esmaré. Die hele episode is seker verstaanbaar – [...]

Posted in Musiek | Also tagged , | 12 Comments

Die krag van die lang stert – hoekom jy sterker is as wat jy dink

‘n Effektiewe manier om besoekers na jou blog te dryf, is om die krag van die lang stert te gebruik. Dit het weinig met 'n sangôma se moetie (of die gereg se lang arm) te doen, maar eerder met die slim gebruik van 'n fenomeen wat bekendstaan as “the long tail“. Hoewel nie uitsluitlik die [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , , , , , | 23 Comments

Almal weet alles want almal ken vir Steve

Is dit nie verbysterend hoe ons soms dink ons ken intieme details van mense wat ons eintlik van geen kant af ken nie? Toe Diana Spencer dood is, het “die wêreld” getreur. Suid-Afrikaners ook. Ons het nie eintlik enigiets meer van haar geweet as wat in Die Huisgenoot gestaan het nie (pixelated steelfoto’s ftw!), maar [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , , , , | 13 Comments

Barthes 101: Hoe om die outeur van die gras af te maak

Steve, Steve, Steve… “Hoe vermy 'n skrywer egter die subjektiewe in sy eie memoires?” -Hofmeyr, S. 2008 Hoé vermy 'n skrywer subjektiwiteit in sy eie memoires? Wel, hy proeflees dit gereeld. Hy onderwerp dit aan portuurevaluasie (gee dit vir almal wat hy ken en intelligent genoeg ag om te proeflees). Hy herskryf en verander dalk [...]

Posted in Taal | Also tagged , , , , , | 8 Comments