Archive for Stultus
You are browsing the archives of Stultus.
Archive for StultusYou are browsing the archives of Stultus. En nou’s dit ses jaar laterEk sit in die serkaartjiery in die CJ Langenhoven-sentrum met my skootrekenaar en luister na Fokofpolisiekar. (Wel, nie terwyl jy dit lees nie, maar ek het terwyl ek dit skryf. ’Belowe.) Dis donker; die ligte is pas afgeskakel. Almal is feestelik, almal fuif. Apatie nie studente se skuldDie oorspronklike uitgawe van hierdie rubriek is in vandag se Die Matie gepubliseer.
Jy in jou klein hoekie en ek in mynDis nou reeds ’n geruime tyd ná die dwelmklopjagte op Stellenbosch. Na aanleiding van die baie klagtes, uitroepe van verontwaardiging en ’n optog op die Rooiplein, sou ’n mens ’n ongekende vasberadenheid onder studente verwag om misdieners van die gereg aan die pen te laat ry. So wat het hiervan geword? Van Coke met Jurie se Els gekartel(kliek om te lees) (Die Matie: 5 Maart 2008) DJ: Ossewa(click om te lees) (Die Matie, 1 Augustus 2007) en my bene lam / wulps soos wankelstompe(Die Matie, 2 Mei 2007) Bedlam/en/tasies(Die Matie, 22 Maart 2007) Voorskou #4‘n Gekke man het eendag vir my gesê ek en my kussing rafel uit en hoort onder ‘n groen dak. Om meer spesifiek te wees, het hy gesê, hoort ons in een van daardie kamertjies met die baie kussings teen die mure. Dit het vir my al te aangenaam geklink, maar my kussing was nie [...] Sensitiewe origheidSoos belowe, hier is die res van Stultus #3. Wys dit vir jou ouma. (Click om te lees) |