Tag Archives: suid-afrika

Hoekom so verontwaardig?

Nie om op enigiemand se vuur te piepie nie, maar hoekom die groot ontsteltenis oor die vredeskonferensie, die Dalai Lama en ons regering? Ek sal graag 'n goeie rede wil hoor aangaande hoekom die wêreld inmekaar moet sak omdat hy nie toegelaat word nie – een wat nie net polities korrek is nie. Almal spring [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , | 30 Comments

Heliosentrisme (want dis waar)

‘Al ooit opgelet hoe die meeste conspiracy theories oor Suid-Afrikaanse politiek verdamp as jy nie die middelpunt van die heelal is nie?

Posted in Politiek | Also tagged , , , | 16 Comments

Laat ons bou

Is dit: R45bn more for provinces to improve education, health, roads and rural development; Nie een van die mooiste sinne wat jy al ooit gesien het nie?

Posted in Politiek | Also tagged | 3 Comments

Jy met die iPod, jy met die mes

Liefste eerstejaar, Jy wat sidder vir jou HK, jy wat glo jou koshuis is die gode se gawe aan die mensdom, jy wat blommetjies vou en vaak in Victoriastraat rondmarsjeer. Jy wat verlede jaar nog MK agter sekerheidshekke gekyk het of met 'n mes onder jou skoolbaadjie moes rondloop om seker te maak jy kom [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , , , , , , , | 7 Comments

Olimpiese spele – SA vrot verloorders

Die algemene sentiment in Suid-Afrikaanse nuus en die plaaslike blogosfeer oor die olimpiese spele blyk dit te wees: Suid-Afrika het sover nog net een medalje gewen. Dit is skandalig en skokkend. Iets is duidelik fout. Wat kan daardie fout wees, hoe gaan ons dit regmaak en wie gaan ons daarvoor blameer? Die Burger het byvoorbeeld [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , | 23 Comments