Tag Archives: taalstryd

@JackParow dans oor ‘n Taalstryder

@JackParow dans oor ‘n Taalstryder

Jack Parow, die gevaarlike ondergrondse superster rapper (wat volgens oorlewering in die donker gange van N1-Stad se Spur gebore is) se nuwe musiekvideo is gisteraand bekendgestel. Die liedjie heet: “Dans dans dans” en die video (wat deels in Mosambiek geskiet is) is doodeenvoudig briljant. Ek begaan waarskynlik 'n intentional fallacy, maar stel jou voor die [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , , , | 6 Comments

As die byteltjie in jou kop kraak

Heidegger het eenmaal die opmerking gemaak dat 'n mens eers werklik die essensie van iets ontdek wanneer dit breek. Hy het die metafoor van 'n hamer gebruik – is dit heel, gebruik jy dit sonder om werklik oor die gereedskap na te dink. Breek dit egter, besef jy skielik in jou frustrasie wat die ware [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , | 7 Comments