Tag Archives: tee

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 16.0)

Hoekom loop en drink 'n mens tee uit 'n vol koppie al het dit die vorige keer gemors?

Posted in Mymering | Tagged | 15 Comments

Steve se lende in die steek gelaat

Steve Hofmeyr het 'n koppie tee in Esmaré Weideman se gesig gegooi. 'n Anonieme bron meen: Steve het onlangs nog vir my gesê hy hou drie joernaliste daarvoor verantwoordelik dat hy vanjaar Kersfees sonder 'n Kersboom en sonder sy twee seuns moet deurbring. Een van hulle is Esmaré. Die hele episode is seker verstaanbaar – [...]

Posted in Musiek | Also tagged , | 12 Comments

Delusions of grandeur

Ek het sopas vir die laaste keer ooit tee gemaak vir Die Departement. Het julle enige idee hoeveel tee vanjaar onder my hande deurgeloop het? Ek’s invincible, dêmmit! FEEL MY WRATH! I AM THE TEA WHISPERER! [curtsy] [exeunt]

Posted in Sommer | Also tagged , , | 11 Comments