Tag Archives: Tegnologie

Brood. Jy skryf hom in Ruby on Rails. Srsly.

homeless-coder[1]

Jason Bagley, 'n Kaapse entrepreneur, het onlangs oor Suid-Afrikaanse startups op sy blog gekla. Sy beswaar? Die ondernemings wat deesdae die kollig kry, is óf na-apers of glad nie winsgewend nie. Hy noem vier maatskappye – Twangoo, Yola, Evly en Springleap – en verduidelik kortliks hoekom elkeen nie volgens hom die paal haal nie.

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , | 2 Comments

Nuwe gereedskap, nuwe moontlikhede

Dink terug aan die Deon Maas-debakel. Vergeet die sentiment van die SMS wat mense aangehits het. Vergeet die debatte, die gesprekke en die bitch fights. Vergeet Tim du Plessis, vergeet Satanisme, vergeet Rapport. Sommer die Afrikaner ook. Vergeet jouself. Besef dan eerder hoe vinnig 'n landswye protes georganiseer kon word met iets so eenvoudig soos [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , | 2 Comments

Magtig mens

Is dit nie vreemd hoe tegnologie die wêreld omvorm nie? Neem iets eenvoudig soos 'n glas. Dis eintlik maar net 'n ongestandardiseerde volume-eenheid, want jy drink mos nie net “genoeg” water op 'n dag nie. Daar is 'n voorgeskrewe ses tot agt glase wat by jou keel moet afgaan voor jy “genoeg” gedrink het. Dit [...]

Posted in Mymering | Also tagged , | 8 Comments

Kaa kaa en kaa

Ha! Hier sit ek in die Cyber Ostrich, besig om na 'n Tastic-rysadvertensie op E-tv te kyk. Onder andere is ek weer besig om 'n paar kitaarspelers te beloer vir 'n volgende aflewering vir die KKNK kitaarkanon, wat die legendariese Johnny’s Jazzband insluit. 'n Paar opmerkings: 1 Ek is bekommerd oor die aantal karaokekunstenaars wat [...]

Posted in Blogging, Musiek | Also tagged , , , , | 9 Comments

I hate the way you move

I hate the way you move

Ek is trots daarop om 'n Suid-Afrikaner te wees, maar daar is soms dinge wat maak dat ek eerder my kop in die grond wil steek. Uit skaamte. (En ek praat nie hier van Egoli nie.) Iets wat my nou al vir 'n geruime tydjie irriteer, is die Vodacom meerkat. (Die een wat striptease en [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , | 8 Comments