Tag Archives: telefoon

Hoe kon koerante dit nie sien kom het nie?

Ek het pas deur Gilder se Life After Television gewerk. Dis 'n insiggewende werk deur 'n skrywer wat die ondergang van tradisionele top-bottom-mediastrukture (soos die tradisionele pers, televisiekanale en selfs AT&T se vroeë leviatan van 'n telefoonnetwerk) meer as twintig jaar gelede al sien aankom het. Die boek se eerste druk het in 1990 verskyn. [...]

Posted in Media | Also tagged , , , , , , | 29 Comments

Apple nóg man nóg muis

Met apologie aan Emil Jung Soos voorheen genoem, werk ek bedags op 'n Apple Mac. OSX is steeds nie vir my te watwonders nie (hoewel ek exposé nogal in Windows 7 sal waardeer) en die peperduur Cinema Display se staander kan nie eers die skerm se hoogte verstel nie. Dit bring mee dat ek my [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , , , , , , , , | 29 Comments