Tag Archives: televisie

Driehoek & Sirkel – Episode 13 (Mediavryheid)

Driehoek & Sirkel – Episode 13 (Mediavryheid)

Na maande se speurwerk en fyn beplanning vlek Driehoek 'n internasionale netwerk van aartsrassiste oop en slaan 'n slag vir mediavryheid. Die resultate is grusaam.

Posted in Media | Also tagged , , , , , , , , , , | 1 Comment

Naspers ondersteun TopTV

Maatskappye se geldlus, gepaard met 'n stewige dosis burokrasie, lei soms tot absurde situasies – soos prominente advertensies vir TopTV (Naspers se eerste kompetisie in die betaaltelevisiemark in 20 jaar) wat op Huisgenoot (Naspers se gewildste tydskrif vir bykans 100 jaar) se webtuiste (die een sonder 'n favicon) verskyn: Is dit net ek, of skiet [...]

Posted in Media | Also tagged , , , | 11 Comments

Hoe kon koerante dit nie sien kom het nie?

Ek het pas deur Gilder se Life After Television gewerk. Dis 'n insiggewende werk deur 'n skrywer wat die ondergang van tradisionele top-bottom-mediastrukture (soos die tradisionele pers, televisiekanale en selfs AT&T se vroeë leviatan van 'n telefoonnetwerk) meer as twintig jaar gelede al sien aankom het. Die boek se eerste druk het in 1990 verskyn. [...]

Posted in Media | Also tagged , , , , , , | 29 Comments