Tag Archives: teodisee

Môre as ons slaap gaan ruiters ons rats onthoof

blood-moon-28206018310[1]

So dan en wan kom 'n mens iemand teë wat vas oortuig is ons leef in die eindtye. Dis tog duidelik aan die natuurrampe, oorloë en morele afvalligheid wat oral om ons aan ‘t toeneem is, verduidelik hy of sy gewoonlik, en dit bevestig alles wat in die Bybelboek Openbaring staan. Die maan sal binnekort soos [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , | 21 Comments

Cheer up, Emo Kid

So jy hou nie van God nie. Want hy’s brutaal. Hoe kan hy so brutaal wees? Jy weier om dit te glo! DIS SOMMER BELAGLIK! Toe nie: Om ongelowig te bly weens 'n afkeer aan die hel (of aardse pyn en lyding wat God volgens jou kon keer) is emosioneel gelaai en treffend, maar in [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , | 12 Comments

Wat skort dan nou juis met seks?

Wens julle nie ook soms mense wil minder skinder en meer dink nie? Die veelbesproke Joost van der Westhuizen-video noop 'n mens om te herbesin oor die dood van Kuisheid. (Dis nes die Nietzchiaanse dood van God, behalwe dat dit oor seks gaan ek dit sopas opgemaak het. Ha!) Toe Nietzche in die 1800′s aangevoer [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , , , , | 18 Comments