Tag Archives: terugflits

KKNK – Oordenking #3

Soms word 'n mens so opgevang in veralgemenings dat 'n mens dit begin glo. Dis ongelukkig hoe ons breine werk – ons kyk na fenomene, neem alles waarvan ons bewus is in ag en maak dan gevolgtrekkings wat soms gruwelik verkeerd is. Gevolgtrekkings soos: “die meeste moorde word deur swart mense gepleeg, swart mense is [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , | 37 Comments

Blus

Dit was 2001. Christiaan Brand, dastrekker van formaat, wou nog altyd 'n brandblusser leegspuit. Dit was sy droom. Toe, een fatale pouse, was Walter Cloete op die verkeerde plek op die verkeerde tyd. …En die namiddag het room geword. (Die oorspronklike foto is iewers tussen niewers.)

Posted in Self | Also tagged , , , , | 3 Comments

100 Redes om nie te swot nie

As 'n mens my eerste blog buite rekening laat, is hierdie is my eenhonderdste inskrywing. Ter viering hiervan plaas ek 'n foto van die brood wat ek tydens eerstepouse op Forty Days in my matriekjaar geëet het. (Ek het as die pous gegaan, met 'n bypassende bordjie waarop daar “Go To Hell” staan. Dit was [...]

Posted in Blogging | Also tagged , | 4 Comments

In Retrospect (Gee terug my flits)

Ek het vanmiddag op 'n sigkopie van my heel eerste Stultus© afgekom, geskryf toe ek 'n jeugdige 16 jaar oud was. Dis in my hoërskool se koerantjie gepubliseer, waar ek, Mai-Li en die legendariese Juffrou Emery (wat ons gedwing het om Shakespeare te lees) redakteur gespeel het. Saam het ons meer kere stokkies gedraai om [...]

Posted in Self | Also tagged , | 1 Comment

Nostalgie in ‘n neutedop

Reënweer laat my dinge onthou. Op pad klas toe vanoggend loop 'n blinde meisie en haar gidshond verby my. Kaalvoet. Ek het my sambreel stywer vasgeknyp en aan die keer gedink toe ek oor die Rooiplein geloop het en twee blinde mense (ook met gidshonde) netjies verby mekaar gestap het. Hulle was salig onbewus van [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , | 6 Comments