Tag Archives: terugflits

Das Bemarxing

Mirakels gebeur nog – ek het vanoggend vroeg opgestaan en 'n rooi das gaan koop om na my huisdans te dra. (As jy Karl Marx is, lees: die das het my siel gekoop.) Yvette is saam – sy is die enigste persoon in die heelal wat die korrekte skakering van my date se rok ken. (Sy’s [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , | 6 Comments

Kniediep in (giet)erwater ge(DOM)pel

Op Stellenbosch reën dit vandag katte en honde. (En weetbix. En simbale.  En anvils en yskaste en cokebottels.) Braaf soos wat ek is, het ek egter opgestaan, deur die gietende reën na my klas gekruip en 'n skamele vyf minute laat by die fakulteit opgedaag. Nét mooi betyds om te hoor dat my tutoriaalklas afgestel is. Francelle [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , | 6 Comments

Postmoderne Essay oor Pana[v]rottis

Groot winkelsentrums is soos universiteitskoshuise: daar brand altyd ligte, dit raas en by tye word daar vreemde kos aan jou voorgesit. My liefste moeder het onlangs verjaar en die hele gesin is pens en pootjies Tygervallei toe om aan vreemde disse te gaan smul; ons het opgeëndig by 'n oulike restaurantjie genaamd Ziggies, waar ek [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , | 5 Comments