Twitter
- Ek's besig om SVM's te tweak. THIS! IS! SPARTAAAA! 14 minutes ago
- RT @gussilber: All peace-loving S Africans, pse buy 2X CIty Press on Sunday. One to read, & one to leave in Gwede Mantashe's driveway. 16 hours ago
- AAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAH! youtube.com/watch?feature=… 1 day ago
- Ware Afrikaners kan die leeuloop doen. 1 day ago
- RT @RianVDM: Brutal takedown of the web ad model. Good read, even if you disagree: "The Facebook Fallacy" bit.ly/KfJJ1K /via @kissane 1 day ago
- Nietzsche. Wat 'n Spartaanse naam vir 'n nihilis. 1 day ago
- RT @sboshmafu: So the Goodman Gallery security guard charged with assault? There's a lesson here. When you think about going the extra m ... 1 day ago
- Liewe Zuma-ondersteuners. Repeat after me: "Hoe durf jy" is nie 'n argument nie. "Hoe durf jy" is nie 'n argument nie. "Hoe durf jy" is n... 1 day ago
- Macs is net so...un-PC... 1 day ago
- RT @JannieMom: Welcome to new @News24 columnist @JoziGoddess "The youth's attitude will change when SA's policies change" http://t.co/i ... 1 day ago
Tag Archives: Tesis
Dis Sjina, bietsj
Nou die dag los iemand hierdie bom: Urgh…asseblief, nee…spel dit tog net met 'n “Ch”. “Sjina” klink tog so oud-modies. Spel dit tog net reg. Asseblief. Hallooo, bietsj – in Afrikaans skryf ons “sjoe”, en nie “choe” nie, “sjokolade” en nie “chokolade” nie, “sjimpansee” en nie “chimpansee” nie. Daai goed in die swembad is “chloor”, [...]
God pwn seks, satanisme en appels
Die onderstaande grafiek stel verskillende sleutelwoorde per maand vir 'n klomp Afrikaanse blogs voor. Dis uit onvoltooide data saamgestel, maar wys duidelik dat Afrikaanse bloggers daarvan hou om die G-woord te gebruik. (En dat hulle nie so lief is vir appels nie. Skandalig.)
Dankie dat jy jou blog se adres by Skraap.Net ingedien het, maar…
Ek kan dit nie lees as dit al vir maande so lyk nie: True story
Hiaat
Ek gaan vir die volgende paar weke 'n breuk van my blog neem sodat ek my tesis kan klaarskryf. Ek het bykans 14 GB se HTML waardeur ek moet sif, so ek gaan myself in 'n donker hoekie aan my skootrekenaar vasketting en van seldery en kaasburgers leef. As ek enigiets post in die volgende [...]