Tag Archives: Tesis

Afrikaanse blogsensus: g0g0g0!

Blog jy? Jy het nou die kans om jouself vir ewig te verewig in 'n baie dik boek! Vir ewig! Gaan asseblief na Skraap.net en neem deel aan die Afrikaanse blogsensus. (Dis ten bate van my tesis). Daar is vier velde om in te vul: jou blog se adres, 'n e-posadres vir validation en twee [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , , , , , , , | 37 Comments

Tesishoekie (my boude hoort daar)

Eendag, as ek 171 jaar oud is, gaan ek hierdie foto vir my agter-agter-agterkleinkinders wys en hulle vertel van die keer toe ek 'n tesis kon skryf met slegs Quake1 as aansporing en Windows 7 RC1 op my skootrekenaar: Og, prokrastinasie…

Posted in Matieland | Tagged | 5 Comments

Die val van die Panopticon

Die onderstaande is 'n proefbrokkie uit my tesis. Kommentaar is meer as welkom. In 1787 beskryf Jeremy Bentham, in 'n brief aan 'n vriend, die ideale struktuur wat gebou moet word ten einde 'n sekere aantal mense voortdurend onder oë te kan hou. “No matter how different, or even opposite the purpose”, skryf Bentham: …whether [...]

Posted in Media | Also tagged , , , , , , , , , , , , , | 4 Comments

Aangifte: vir almal wat skuim om die mond

Hoe meer navorsing ek vir my tesis doen, hoe meer dinge lees ek raak waaroor ek graag wil blog. Dit raak egter onprakties om oor alles te skryf sonder om in die strik te trap om lang lelle teks aan te haal – 'n doodskoot vir enige inskrywing. Alles wat ek daarom raaklees en fassinerend, [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , | 4 Comments

Hoe kon koerante dit nie sien kom het nie?

Ek het pas deur Gilder se Life After Television gewerk. Dis 'n insiggewende werk deur 'n skrywer wat die ondergang van tradisionele top-bottom-mediastrukture (soos die tradisionele pers, televisiekanale en selfs AT&T se vroeë leviatan van 'n telefoonnetwerk) meer as twintig jaar gelede al sien aankom het. Die boek se eerste druk het in 1990 verskyn. [...]

Posted in Media | Also tagged , , , , , , | 29 Comments