Tag Archives: toilet

Beskawing is skisofrenie

Toilette is vreemde plekke. Waar dit normaalweg nie sosiaal aanvaarbaar is om vrye teuels aan die waansinnige buikgeluide wat binne elkeen van ons skuil te gee nie, maak die teenwoordigheid van dun hout- of baksteenmuurtjies dit skielik piekfyn. Dan’s dit orraait. Al sit daar ses ander mense slegs sentimeters van ons af, kan ons maar [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , , , | 5 Comments

Hoe om die draad te verloor

+ + = Super 0wnage (en 'n tesis op die toilet).

Posted in Matieland | Also tagged , , , , | 4 Comments

Salige snuifie

Daar is min dinge wat so vreemd ruik soos 'n koshuistoilet met nuutgeverfde mure. Jacques het onlangs weerlig afgeneem. Kyk daarna en vertel vir hom hoe funky hy is.

Posted in Matieland | Also tagged , , | 5 Comments

Iemand het jou aan my vasgesweis

Op 'n teëlvloer in 'n manskoshuis kniel 'n meisie voor 'n porseleinbak vol water. Sy maak haar maag leeg. Haar ou vryf simpatiek oor haar rug; sy sukkel om behoorlik te huil en knyp angstig sy bene vas, terwyl haar skouers soos 'n sukkelende dieselenjin in die Himalajas ruk.

Posted in Matieland | Also tagged , | 11 Comments