
Helshoogte het 'n massiewe plasmaskerm gekry. Omdat daar dinge op vertoon word (meer eintlik omdat ons graag die bemarkingsafdeling vir Jool wil wen), het ek en Stephan nog 'n advertensie geskiet. Dis my eerste video met difference masking – 'n sluwe set om die agtergrond van 'n toneel te vervang met 'n ander een sonder [...]