Archive for universeel
You are browsing the archives of universeel.
Archive for universeelYou are browsing the archives of universeel. Moraliteit vs VerkragtingPersoon X in gesprek A: Luister, boet, jy kan nou maar soveel Bybelversies aanhaal as wat jy wil – dis op die ou end alles bloot jou eie interpretasie daarvan. Daar is nie iets soos ‘n universele morele standaard nie. Persoon X in gesprek B: Verkragters verdien die doodstraf! |