Tag Archives: Universiteit Stellenbosch

Die waan van ‘n e-posveldtog

So. Die afgelope week beland daar mos toe mooitjies 'n e-pos van nie minder as vier aanhangers van Katalanië in my indoos nie. En hulle versoek my om tog net vir die regte kandidate te stem in die US-raadsverkiesing. En ek dag so by my se selwers… WTF, n00bz? En ik schrijf nu maar: Verbeel [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , , , , , , , , , , , , , | Leave a comment

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 28.0)

Hoekom woed daar tog so 'n storm oor Afrikaans in Die Burger se brieweblad en elders? 'n Mens sou sweer die arme siele het nog nie van die internet gehoor nie.

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , , , , | 4 Comments

Jy met die iPod, jy met die mes

Liefste eerstejaar, Jy wat sidder vir jou HK, jy wat glo jou koshuis is die gode se gawe aan die mensdom, jy wat blommetjies vou en vaak in Victoriastraat rondmarsjeer. Jy wat verlede jaar nog MK agter sekerheidshekke gekyk het of met 'n mes onder jou skoolbaadjie moes rondloop om seker te maak jy kom [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , , , , , , , | 7 Comments

Die Voornemende Ingenieur (‘n Kroniese kroniek)

Siende dat ek aan die einde van die jaar uit die koshuis trek (het ek genoem dat ek die plek gaan mis?), moes ek vandag saam met verskeie ander kampusfossiele by Huis de Villiers (where students go to die) aanmeld om kamers te kies. Ons het in die koshuis se binnehof vergader, lootjies getrek, ou [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , , | 13 Comments

Vat jou yskas en trek, Ferreira

Urgh. Gister moes verskeie studente by die universiteit weer die aftog blaas voor die immergroen hardkoppigheid van 'n beurokrasie wat, om dit ligtelik te stel, uiters onvriendelik is. Dis vakansie (oftewel 'n weeklange studiebreek) en studente in verskeie koshuise moes hul kamers teen 17:00 die middag ontruim. Hoekom? Sodat rugbyspelers van elders vir 'n paar [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , , | 10 Comments