Tag Archives: universiteit

Die waan van ‘n e-posveldtog

So. Die afgelope week beland daar mos toe mooitjies 'n e-pos van nie minder as vier aanhangers van Katalanië in my indoos nie. En hulle versoek my om tog net vir die regte kandidate te stem in die US-raadsverkiesing. En ek dag so by my se selwers… WTF, n00bz? En ik schrijf nu maar: Verbeel [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , , , , , , , , , , , , , | Leave a comment

Om vir die polisie toebroodjies te maak

Sê van hulle wat jy wil – die SR kom soms met goeie idees vorendag. Daar was byvoorbeeld die befaamde idee 'n paar jaar gelede om die serkaartjiery meer vaartbelyn te maak deur aan rystaanders 'n nommer op 'n kaartjie toe te dien. 'n Elegante idee wat lof verdien. (Sê: dankie, Kobus Ehlers.) So kan [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , , , | 10 Comments