Tag Archives: verdoof. vergiftig. verskoon my.

Van Coke kartel my retinas

Van Coke Kar­tel se nuut­ste musiekvideo (“Ver­doof. Vergiftig. Ver­skoon my”) is onlangs vryges­tel en is, nes hulle eerste album se pro­duk­siewaarde, nogal waf­fers. Die video is ’n vreemde mengsel van My Chem­i­cal Romance se tre­f­fer The Black Parade, oor­g­root sokkies oor koppe, drop tussen tande en ’n bal­letjie wat in die lug sweef. Dis vreemd,