Tag Archives: verkiesing

Vir wie sou jy stem?

Ek is nog 'n jong lat. Ek kon net-net in die vorige twee verkiesings stem, maar toe was ek nog te nat agter die ore en oningelig om werklik 'n sinvolle besluit te maak. Vanjaar se verkiesing is die eerste een in my lewe waaroor ek in diepte kan dink, waartydens ek graag 'n ingeligte [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , | 9 Comments

Obama en verandering – get down to earth now, please

Og, maar ons kan soms so opgesweep raak in politieke retoriek, kan ons nie? Obama het die Amerikaanse presidensiële verkiesing oortuigend gewen en al wat 'n koerant is, basuin nou uit hoe verandering na Amerika gekom het – hoe dit die simboliese afsluiting van 'n era is wat sedert die sestigs hoogty gevier (en later [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , , | 23 Comments

Tronie om ‘t troon

In Matieland is dit weer sulke tyd – elke gebou, aansteekbord en toiletdeur op kampus is besaai met die bakkies van hoopvolle studente wat hulself verkiesbaar gestel het vir die studenteraad. En almal glimlag. Soos met enige soort verkiesing is daar jaarliks 'n paar diamante, 'n paar juwele en 'n groot hoop snert. Ek verwys [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , , | 11 Comments