Tag Archives: verowering

Regerings moet gaan! (‘n parodie)

Ek betoog vandag voor julle as die stem van Rede en vra dat ons die abominasie genaamd “regering” van die aardbol sal afvee. Julle mag dalk geskool wees in die antieke geskrifte van mal ou ooms soos Hobbes en Locke – julle mag dalk dink dat die natuurstaat een is wat ten alle koste vermy [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , | 10 Comments

Is jy onder ‘n berggans uitgebroei?

(vanaf Statcounter.com) Behalwe as ek 'n internetkafee kan vind tussen die stormwaters wat tans vir Mosselbaai wegspoel, is ek vir die volgende week afwesig. Tot volgende Woensdag los ek julle dus met dié ingewikkelde vrae (en ek soek asseblief lang, uitgebreide diskussie): 1. Is daar bergganse by Duitsland se kranse? Die leser wat die mees [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , , | 35 Comments