Tag Archives: vista

Vista 64 0wnz0rz

Ek het in die week Vista 64 op my skootrekenaar geïnstalleer en is aangenaam verras met die stabiliteit daarvan. Dalk het dit iets te doen met die feit dat die Mac waarop ek by die werk werk se Finder gister onophoudelik gevries het (en glo my maar – as 'n Mac vries, is hy selfs [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , | Leave a comment

Linux – laai op, laai af

Tans multiple boot ek met XP, Vista en Kubuntu – en ek is nie vreeslik lus om laasgenoemde op te hou nie. Ek is seker dis nuttig as jy 'n server aan die gang probeer hou, maar vir my doeleindes is dit effens nutteloos. Die gewilde Cinelerra is power in vergelyking met Vegas, Audacity het [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , | 16 Comments