Tag Archives: vistenk

Die land se voorste vistenknasionaliseringsagenda-agente installeer ‘n teëlvloer

Juliaaarse en Floyd, twee van die land se voorste vistenknasionaliseringsagenda-agente, het opgraderings aan hul nederige woning laat doen. Hulle swem nou oor 'n weelderige, geteëlde vloer en het 'n tuin laat plant met dooie sowel as lewende plante (om die teen-revolusionêre kamerade te fnuik). Hulle het ook 'n huishulp gekry: Sakkie die slakkie. Sakkie se [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , | 4 Comments

Floyd se noue ontkoming

Die afgelope week was 'n woeste een vir Suid-Afrika se vooraanstaande vistenknasionaliseerders: Asof in stadige aksie kon ek myself gedemp hoor gil: “Floyd! #$@#, Floyd, wat maak jy?!” Toe, luid en bang, terwyl ek naarstig water op die vloer uitmors en die spartelende goudvissie terug in water probeer kry: “Floyd! FLOYD! FLOOOOOOOYD!” Lees die res [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , , , , | 4 Comments