Tag Archives: vlag

Waar kom al daai vlae vandaan?

(Met apologie aan Kollega B.) Elke keer as Amerika iets onbesonne in die oë van die Midde-Ooste aanvang, sien ons beeldmateriaal van ontstoke Irakese of Isrealis of wie ookal wat Amerikaanse vlae aan die brand steek. Waar kom al daai vlae vandaan? Is daar winkels in die Midde-Ooste wat daarin spesialiseer om die Amerikaanse vlag [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , | 13 Comments

Aan die twat met die vlag op sy t-hemp

Jy is nie 100% boer nie. 'n Boer ploeg, beskik oor uitgebreide kennis van stropers en skape en hou weerpatrone dop. By tye saai hulle. Soms bid hulle vir reën en sukkel hulle met plaasmoorde. Die enigste saad wat jy ooit saai, kleef aan jou Billabong-broek vas. Sit neer jou bier, vergeet van die monumente [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , | 67 Comments