Tag Archives: vloekwoorde

Jesus motherfucking Christ!

1234931504682

Daar is veel erger dinge as vloek, reken Jaco Strydom van Echo Jeugontwikkeling in Pretoria. Tog pla “die laster in flieks hom”. Hoekom nou God se naam, van alle woorde, kies as jy iets kras wil sê? Die antwoord is tog voor die hand liggend: dit sou dan nie meer kras wees nie.

Posted in Taal | Also tagged , | 4 Comments

3 Afrikaanse woorde met ‘n veel vuiler geskiedenis as wat jy verwag het

John_Martin_Painting

Het jy al ooit hierdie woorde gebruik? Hou op hier inneuk, jou bogger – ek foeter vir jou! Natuurlik het jy. Toe het jy waarskynlik bedoel: Hou op hier inkom, jou swernoot – ek boender jou hier uit! 'n Paar honderd jaar gelede sou hierdie woorde egter iets anders beteken het.

Posted in Taal | Also tagged , , , , | 8 Comments