Tag Archives: volkslied

Nkosi vs Deus

Persoon X in gebou A Ek hou glad nie van die volkslied nie. Dis 'n deurmekaarspul van tale wat ek van geen kant af verstaan nie. Hoe verwag hulle moet 'n mens dit sing? Persoon X in gebou B Ubi caritaaaaaas…et aaaaaaaaa / aaaaaa / moooooooooor … Ubi caritaaaaas / Deus ibi eeeeeest…

Posted in Sommer | Also tagged , , , , | 1 Comment

Uit die blou van onse 1976

Afrikaners wat Algemeen Beskaafde Afrikaans as moedertaal praat (die variant wat Riaan Cruywagen saans om 19:00 besig), vind die verskeie ander variante van Afrikaans soms vreemd en beskou dit as 'n laer vorm van die taal – 'n idee wat by nabetragting nie noodwendig meriete het nie. So het ek onlangs iemand tydens die uitsending [...]

Posted in Taal | Also tagged , , | 5 Comments