Tag Archives: vrede

Vrede. Dit kan nie so moeilik wees nie.

Sê nou iemand neem 'n paar duisend Xeons en Itaniums, voeg dit saam met 'n paar duisend Fusion ioExtremes en skryf 'n soepel en buigbare neurale netwerk om daarop te hardloop. Sê nou ons gebruik dan alle bruikbare bronne tot ons beskikking waarin die geskiedenis al ooit opgeteken is en voer dit by hierdie netwerk [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , , , | 7 Comments

Bekgeveggie #3 – Frankly, my dear…

Soveel menings, soveel reaksies. Dankie aan almal wat deelgeneem het aan die bekgeveggie tussen my en Frank. Hoewel ek nie vinnig weer aan een gaan deelneem nie, was dit die moeite werd, al is dit net omdat ek vinnig 'n paar dinge oor die blogosfeer bygeleer het. 'n Blogger se beeld, byvoorbeeld, is goud. Krap [...]

Posted in Blogging | Also tagged , | 10 Comments

Die keer toe ek ‘n gewoontemisdadiger was

'n Universiteitstudentjie met 'n graad of twee weet alles. Álles. Hy weet hoe om die wêreld 'n beter plek te maak en gewigtige sake (soos hoe om in 'n dameskoshuis se quad te piepie sonder om gevang te word) moeiteloos op te los met net die regte hoeveelheid bier. Hy’s vindingryker as Macgyver, slimmer as [...]

Posted in Prosa | Also tagged , , | 25 Comments