Tag Archives: water

Floyd se noue ontkoming

Die afgelope week was 'n woeste een vir Suid-Afrika se vooraanstaande vistenknasionaliseerders: Asof in stadige aksie kon ek myself gedemp hoor gil: “Floyd! #$@#, Floyd, wat maak jy?!” Toe, luid en bang, terwyl ek naarstig water op die vloer uitmors en die spartelende goudvissie terug in water probeer kry: “Floyd! FLOYD! FLOOOOOOOYD!” Lees die res [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , , , , | 4 Comments

re: Bus

Hier is 'n paar foto’s van die bus wat gister in Heerengrachtstraat ontplof het. Die eerste foto is geneem vanuit die kafeteria op die 22ste verdieping van die Naspersgebou terwyl ek besig was om 'n toebroodjie te bestel. Die kwaliteit is maar power (subpar selfoonkamera + haastige hande = blurred foto’s), maar dit behoort 'n [...]

Posted in Self, Sommer | Also tagged , , , , , , , , | 4 Comments

Magtig mens

Is dit nie vreemd hoe tegnologie die wêreld omvorm nie? Neem iets eenvoudig soos 'n glas. Dis eintlik maar net 'n ongestandardiseerde volume-eenheid, want jy drink mos nie net “genoeg” water op 'n dag nie. Daar is 'n voorgeskrewe ses tot agt glase wat by jou keel moet afgaan voor jy “genoeg” gedrink het. Dit [...]

Posted in Mymering | Also tagged , | 8 Comments

Mik

As 'n groot persentasie van die menslike liggaam uit water bestaan, hoekom wys waterwysers se mikstokkies nooit na hulleself nie?

Posted in Mymering | Tagged | 6 Comments