Tag Archives: werk

e-pos #FAIL

Een van die meer frustrerende dinge van 'n kantooromgewing is dat mense e-pos gebruik om konflik (of sommer net werk oor die algemeen) te vermy en verantwoordelikheid van hulself af te probeer skuif. (Waarskynlik sodat hulle verder kan Facebook.) As jy in 'n kantooromgewing werk, weet jy waarvan ek praat*: Goeiemiddag, Jaap! Dankie vir jou [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , | 6 Comments

404

Ek is by die werk. Die gange is leeg. Die internet is af. Gaap.

Posted in Self | Also tagged , | 5 Comments

0wnage – Russian style!

Verskoon tog die algehele stilte – ek het 1 Februarie voltyds by 'n nuwe werknemer begin…wel…werk…en sukkel nog om 'n behoorlike roetine tussen die werk en hierdie blog te kry. (En Driehoek en Sirkel! Daar is soveel episodes wat al in my kop ronddryf.) Dan is daar natuurlik die netelige kwessie van die bandwydte by [...]

Posted in Self | Also tagged , , | 11 Comments

Tydbom

As Tyler Durden (Fight Club) die volgende in 'n Amerika wat nog nie te midde van 'n resessie is nie kan sê: God damn it, an entire generation pumping gas, waiting tables; slaves with white collars. Advertising has us chasing cars and clothes, working jobs we hate so we can buy shit we don’t need. [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , | 4 Comments