Tag Archives: wes-kaap

Die aand toe die tik-grappies nie meer snaaks was nie

Ek het die voorreg gehad om die naweek Missing Children se Gala-aand by te woon, waar 'n lukrake lys bekendes (onder andere Helen Zille, Nico Panagio en Tammy-Ann Fortuin) gehelp het met bewusmaking en fondsinsameling vir die organisasie. Hiertydens het Helen Zille 'n toespraak gelewer, waarin sy 'n interessante statistiek oor misdaad aangehaal het: volgens [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , , , | 16 Comments

Geheueverlies in die Weds-Kaap

Urgh. Ek weet dit lyk soms asof ek 'n vendetta teen Die Burger het. Ek het nie. Maar ek het 'n broertjie dood aan dinge soos dit: En dit: Komaan. (Dankie, Males.)

Posted in Media | Also tagged , , , , , | 1 Comment

Van hulle brand tog dood?

Ek het vriende wat vegetariërs is vir wie ek baie lief is, so ek wil dit vanuit die staanspoor van hierdie (kort) inskrywing duidelik stel dat ek nie neerhalend of venynig teenoor hulle of ander vegetariërs probeer wees nie. Maar. Hoekom sien 'n mens nie hordes vegetariërs wat op die heuwels toesak in 'n poging [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , , , | 21 Comments