Tag Archives: wetenskap

#@%$#^&

Ek begryp dit nie. Al dink ek hoe hard daaroor, al lees ek hoe baie boeke, al vra ek hoeveel ander mense of hulle al hard gedink het daaroor en al gooi watter akoliete van welke godsdiens ook al my toe onder soms vreemde opinies, begryp ek dit nog steeds nie. Hoekom is ek bewus [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , | 54 Comments