Tag Archives: windows vista

‘n Swak argument teen Windows 7

‘n Irriterende “argument” wat mense teen die opkomende Windows 7 maak, is dat dit eintlik maar net Windows Vista is – net beter. Inderdaad: Windows 7 is Windows Vista, net beter. OSX 10.5 is OSX10.4, net beter. Linux 2.6.29 is  Linux 2.6.0, net beter. OS/2 WARP 4.0 is OS/2 WARP 3.0, net beter. MS-DOS 6.22 is MS-DOS [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , , | 13 Comments

Jacob Zuma = Windows 7

Microsoft het ongelooflik baie in gemeen met die ANC. Vir alle praktiese doeleindes het beide 'n monopolie op die wêreld waarbinne hulle fungeer. Microsoft beheer die oorgrootte meerderheid van die wêreld se tuisrekenaars, die ANC die oorgrote meerderheid frontale lobbe in Suid-Afrika. Albei is stinkryk, nie een is tans vir minderhede 'n polities korrekte verskynsel [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , | 13 Comments

Wanneer spectral graphs nie genoeg is nie en woorde oor Vista beteuterd rondval

Soms maak dit meer sin om na Avril Lavigne te luister en Aero te bewonder as enigiets anders. Dan wil 'n mens die prag van 'n goed vervaardigde album deur jou vingers laat gly tot op ander mense se skerms, maar jy kan nie. Want jy kan nie panned distortion in visuele stimuli omsit nie. [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , | 9 Comments