Tag Archives: windows

Windows vs Linux

Persoon X in gesprek A: Kyk, ek is nou net mooi siek en sat van die manier waarop Microsoft verskillende weergawes van Windows verkoop. Home, Basic, Professional, Enterprise…dis belaglik, man. Daar is GEEN logiese rede vir hulle om soveel weergawes te hê nie – hoekom maak hulle dit nie net een enkele kopie en verkoop [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , | Leave a comment

Al die arty ouens verkies mos maar Macs.

Ek is nie 'n bedryfstelsel-snob nie, maar daar is een spesifieke meem oor OSX wat my nogal amuseer en by tye selfs irriteer. Wanneer ek met mense oor Macs praat, verloop die gesprek dikwels so: Ja…Macs is beter vir content creation, jy weet? Foto’s en videos en liedjies en daai klas van dinge. PC’s kan [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , | 35 Comments

Oogsuikergoed: Hoe Apple die wêreld betower met ‘n ei

As daar nou een maatskappy is wat dit regkry om mense mildelik te breinponkie, is dit Apple. Ek werk sedert verlede maand op 'n Mac. OS X is in talle opsigte 'n uitmuntende bedryfstelsel – ek waardeer veral die window handling met exposé en spaces sowel as die mouse gestures – maar in talle opsigte [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , , | 26 Comments