Tag Archives: wins

Die waan van Benjou se sinkende skip

Hierdie artikel is seker die mees oningeligte opinie oor sosiale media wat ek in 'n lang tyd raakgeloop het. Paul Benjou vra: How foolish can we be? Plenty, it appears, even after we said we learned our lesson after the dot.com meltdown eight years ago. Sy probleem? Daar is miljarde dollars belê in Facebook, Myspace, [...]

Posted in Media | Also tagged , , , , , , , , , | 2 Comments

Raai raai riepa: die redakteur en sy rendement

Raai wie het die volgende in 1982 geskryf: [Die redakteur] is 'n instrument van 'n direksie, en in sy hande is 'n belegging van miljoene rande met hoë deurlopende koste. Hy moet sorg dat die koerant of tydskrif in sy hande die nodige rendement lewer, of anders…

Posted in Media | Also tagged , , , | 12 Comments

Christina Storm is Jannie Pelser is Jurie Els is Angus Buchan

DoosDeluxe wonder wonder tereg hoekom daar 'n bohaai oor Christina Storm se naakfoto’s gemaak word. Die antwoord is bedrieglik eenvoudig. Dis winsgewend. Vir drukpublikasies is enige polemiek goeie polemiek. Behalwe in uitsonderlike gevalle, waar kontroversie nadelig kan wees (dink Deon Maas), beteken hittige meningsverskille beter sirkulasiesyfers en/of trefslae, wat om die beurt 'n hoër inkomste [...]

Posted in Media | Also tagged , , , , , , , , , , , , , | 12 Comments