Tag Archives: wordcamp

WordCamp SA ‘n relatiewe sukses

Dit het gereën, die Wild Fig was vol Macbooks en Matt Mullenweg het gepraat. WordCamp SA, die eerste van sy soort in Suid-Afrika, was 'n sukses. Relatief, in elk geval – die meeste sprekers het sinvolle, interessante aanbiedinge gehad, hoewel ek soms die gevoel gekry het dat dit nie altyd oor WordPress gegaan het nie. 'n [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , | 14 Comments

WordCamp 2008 om die draai

Gesien by Adii. Op Saterdag 23 Augustus word WordCamp vir die eerste keer in Suid-Afrika aangebied. Dié geleentheid, vir diegene wat nie weet nie, is 'n dag gewy aan WordPress in al haar glorie, met bekende Suid-Afrikaanse bloggers en ander WP-kundiges wat oor ons almal se gunsteling stukkie sagteware kom praat – insluitende die befaamde [...]

Posted in Blogging | Also tagged , | 2 Comments