Tag Archives: wordpress

Iets wat jy eendag vir jou kinders via IM kan vertel

WordPress 2.7 is vandag vrygestel!

Posted in Blogging | Tagged | Leave a comment

Potgieter en Tadlock: meesters van hibriditeit

Potgieter en Tadlock: meesters van hibriditeit

Die afgelope 24 uur was 'n opwindende tyd in GME-wêreld. As jy iemand is wat opgewonde raak oor musiek of publikasiesagteware, lees verder: 1. Justin Tadlock het gister die Hybrid-tema vir WordPress vrygestel. Trou aan sy aard het Tadlock lank aan die tema gewerk en soveel as moontlik funksies daarin geprop. Die Hybrid-tema bied gebruikers [...]

Posted in Blogging, Musiek | Also tagged , , , , , | 6 Comments

500 se dae getel

Ek het iets oor myself ontdek wat my – om die minste te sê – nogal geruk het. Iets so desktruktief dat ek nie weet hoe ek my lewe verder moet lewe nie. Maar 'n mens is nooit te jonk om te leer nie. Hierdie is my 500ste bloginskrywing, maar dis die eerste geskeduleerde een [...]

Posted in Blogging, Godsdiens | Also tagged , , , , , , , | 15 Comments

WordCamp SA ‘n relatiewe sukses

Dit het gereën, die Wild Fig was vol Macbooks en Matt Mullenweg het gepraat. WordCamp SA, die eerste van sy soort in Suid-Afrika, was 'n sukses. Relatief, in elk geval – die meeste sprekers het sinvolle, interessante aanbiedinge gehad, hoewel ek soms die gevoel gekry het dat dit nie altyd oor WordPress gegaan het nie. 'n [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , | 14 Comments

LitNet blogs – terug na die tekenbord

LitNet se blogs laat my tans dink aan die eerste drie reëls van Lit se “Miserable”: You make me come. You make me complete. You make me completely miserable. Die vergelyking is vanselfsprekend. Vir diegene sonder 'n blog lyk 'n LitNet-blog dalk aanloklik – dis immers 'n geleentheid vir “normale outjies” (soos Die Gestorwe Soldaat [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , , , , | 26 Comments