Tag Archives: youtube

The socialz doth protest too much

1hits.png

Wat is erger as spartelende mediamaatskappye wat by elke tweede sosiale netwerk aansluit en inhoud ad nauseum die kuberruim in begin pomp? Selfvoldane sosiale media-evangeliste, natuurlik. Akoliete van t3h socialz wat 'n video bestempel as “viral”… …terwyl dit by nadere ondersoek nie eers 'n honderd hits het nie: Ek meen, regtig ouens? 'n Viral video? [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , | 1 Comment

Cobus Potgieter documentary: Days 3 and 4

Today Jason arrived with additional lights, an XL2 and a plethora of other equipment and we started shooting interviews in a controlled environment. Cobus did a Cobus Live with Jason’s webcam; we also shot at the church where Cobus played drums for the very first time 7 years ago. Inbetween we devoured pizza and watched [...]

Posted in Film | Also tagged , , , , , , | 6 Comments

M0sh soos ‘n dier, huil soos ‘n baba – die vele fasette van Cobus Potgieter

Cobus Potgieter, perkussionis extraordinare, se videos word daagliks deur meer mense gekyk as dié van selfs die mees gesoute Suid-Afrikaanse musikante. Met amper 15 000 abonnees (dis hogere Afrikaans vir intekenaars, as jy gewonder het) en nagenoeg 6 miljoen hits in die eerste 13 maande, is hy besig om vinnig aandag te trek in die [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , | 2 Comments