
Persoon X in 2011: Mogoeng? Ga – daai vent is homofobies! Ek meen, dis tog belaglik, nie waar nie? Hoe kan 'n regter so konserwatief wees in hierdie dag en tyd?! Dis 2011! Hallooooo. Persoon X in 2005: Hoe kán Zuma onbeskermde seks hê en nie sleg voel daaroor nie?! En met soveel verskillende vroue! Is [...]
