Een van my tande het gister losgekom. Sy't tergend oor my tong geleun en, soos 'n drenkeling op 'n geroeste reëling, in 'n speekselsee omgekantel. Ek het die beeshaas op my bord eenkant gestoot en weemoedig geween. Terwyl my breinlobbe rondgemaal het oor my verlies, het die res van my tande die een na die ander begin uitspring – stuk vir stuk het hulle verbrokkel en raserig, soos besetenes, in my kieste neergekletter. Toe die stof en die speekselsproei uiteindelik gesak het, het ek nie 'n enkele tand meer oorgehad nie. Al wat oorgebly het, was 'n wond aan my wangwand en die hopies tandskrapnel neffens die beeshaas op my bord.
Twitter
- Rock out with your cock out #zuma 7 hours ago
- RT @pierredevos: Why banning an artwork of the President with his penis hanging out is not going to happen (picture included!) http://t. ... 8 hours ago
- How does Moses make his tea? Hebrews it. 8 hours ago
- RT @AyeshaFakie: If ike most leaders, you are probably wasting some of your time on activities that a manager doesn't need to do. http:/ ... 13 hours ago
- RT @MrLamprecht: Goddammit! Dit lees soos iets uit 'n moewie! Hierdie Mdluli-ding gaan lelik raak. http://t.co/W1r7CaO0 16 hours ago
- RT @gevaaalikdotcom: All this Diablo III talk and all I can keep thinking is: I see virgin people 1 day ago
- RT @TOMolefe: My take: The #youthwagesubsidy is a red herring http://t.co/eugP72cn #DAMarch 1 day ago
- RT @TheJamieLee For a dog, this bunny sure is a goat. 2 days ago
- Elke sekonde wat hierdie Spartaanse rubriek nie gelees word nie, word ñ hostage in die kop gelem: http://t.co/zbTwkTnZ via @Nuus24 2 days ago
- ek weet sommer @kobusehlers sal bly wees om te hoor dat ek een van daai selfoon covers gekry het om my ongelooflike foon te beskerm. 2 days ago