Ek het 'n tydjie gelede die idee gekry om 'n sinergisme te skep uit die Onse Vader en Annesu de Vos se Gebed van 'n Groen Perske. Die resultaat is Gebed van 'n Kranksinnige Groen Perske, wat ek vanoggend aan Prof. Marlene van Niekerk (akademikus en welbekende skrywer) gestuur het. Sy wil my Dinsdag om 13:00 daaroor sien. Ek dink my poging is betreklik intelligent afgepull, maar sal wag om te hoor wat sy daaroor sê voordat ek dit hier publiseer.
Twitter
- Rock out with your cock out #zuma 8 hours ago
- RT @pierredevos: Why banning an artwork of the President with his penis hanging out is not going to happen (picture included!) http://t. ... 8 hours ago
- How does Moses make his tea? Hebrews it. 8 hours ago
- RT @AyeshaFakie: If ike most leaders, you are probably wasting some of your time on activities that a manager doesn't need to do. http:/ ... 14 hours ago
- RT @MrLamprecht: Goddammit! Dit lees soos iets uit 'n moewie! Hierdie Mdluli-ding gaan lelik raak. http://t.co/W1r7CaO0 16 hours ago
- RT @gevaaalikdotcom: All this Diablo III talk and all I can keep thinking is: I see virgin people 1 day ago
- RT @TOMolefe: My take: The #youthwagesubsidy is a red herring http://t.co/eugP72cn #DAMarch 1 day ago
- RT @TheJamieLee For a dog, this bunny sure is a goat. 2 days ago
- Elke sekonde wat hierdie Spartaanse rubriek nie gelees word nie, word ñ hostage in die kop gelem: http://t.co/zbTwkTnZ via @Nuus24 2 days ago
- ek weet sommer @kobusehlers sal bly wees om te hoor dat ek een van daai selfoon covers gekry het om my ongelooflike foon te beskerm. 2 days ago