Soek en jy sal vind
Mense het die afgelope tyd by hierdie bl0g uitgekom deur vir die volgende te soek:
AFRIKAANSE GEDIGTE VAN N SIRKUS; skildkliere by mense; lente gedigte; yvette van ek; vandag se petrolprys; motorongeluk johan; petrolprys 2006; petrolprys styg; my geslagsdele; behoeftes, begeertes; petrolium .kar; hoe om kitaar te speel; johan swarts; mejuffrou Kaapse Skiereiland; “johan swarts”; n` spookstorie; stephan van niekerk; serruria koshuis op stellenbosch; studente stellenbosch; toonsoort; Die Sirkus; “piet le roux”; helshoogte manskoshuis; johan swarts + blog + wordpress; gormendizer AND wordpress; Johan Swarts; bl0g gormendizer; johan swarts;
Kyk of jy kan agterkom watter een my bekommer…

Ek sou bekommerd gewees het oor ‘n hele paar van hierdie…maar ek sou “my geslagsdele” en die laaste paar uitsonder. Dis nogal close to home, daai wat jou so op jou naam(name?) noem…
O, wag – en Mejuffrou Kaapse Skiereiland?
Reply
Dit lyk maar vir my soos jy
Reply
Mejuffrou Kaapse Skiereiland is veel erger as enigiets anders. Ten minste was dit nie Mejuffrou Kaap Rapport nie.
Reply
Daar het al ‘n paar vreemde search terms by my ook opgeeindig. nogals vreemd hoe mense vir dinge soek ne.
Reply
begeertes?
Reply
Hmmm….. johan swarts swarts,johan johan gormendizer swarts
Reply
Ek sou sê “skildkliere by mense” en “piet le roux” is kommerwekkend.
Reply
Wees bly daar is nie “geslagsdele wat styg na ‘n ander toonsoort as gevolg van spookstories en skildklierbehoeftes” nie, want dit lyk vir my volkome waarskynlik in jou konteks.
Reply