Feëverhaal #PI

Eendag, sou ek 'n dogtertjie hê en sy 'n rockband begin, hoop ek dat sy dit Die Roomyskinders sal doop. (En omdat die hoop nie beskaam nie, sal sy daarop gaan sit en kwistig aan haar pen lek, totdat dit kan skryf – waarna sy in die hoop sal graveer soos dit haar behaag.) Snarse en vere sal in haar gemoed dobber en sy sal soos die wind wees.

En dit, my kind, is hoekom ek nie potlode koop nie.

This entry was posted in Sommer and tagged , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>