Wat het kitaarsnare, kolwyntjies en klakkeloosheid in gemeen? Niks nie, maar uitgebreide steekproewe in Denemarke het onlangs bewys dat radiogolwe afkomstig van selfone nie noodwendig kanker veroorsaak nie. 420 000 selfoongebruikers is bestudeer.
Russel Botman is die Universiteit van Stellenbosch se nuwe rektor. Bel hom.