Monthly Archives: June 2007

Progressie

“Gaan jy eendag op jou sterwensbed lê en wonder hoeveel tyd jy gemors het deur na progress bars te staar?” – Jacques van Zyl, 2007

Posted in Mymering | 6 Comments

Pedaaltone 2004 (net…nie)

Ek het nog altyd 'n voorliefde vir elektriese kitare gehad. (Veral as die sein geclip of buite proporsie geblaas is met distortion pedals.) Op skool het die fyn nuanse van die instrument my egter ontglip – al wat toe getel het, was volume, volume en nogmaals volume. En 'n powerchord of twee. Vandag nog is [...]

Posted in Musiek | 3 Comments

Die heiligskennis om jou pizza

Nieteenstaande die feit dat 'n versekeringsmaatskappy vir vroue my kringspier moerig laat saamtrek, is advertensies soos dié vir my erger: (van DieBurger.com) Dis selfs erger as die woord “desalnietemin”. Waar is daar dus werk vir taalstudente, broers en susters? Daar waar daar tekste is, natuurlik. Maar waar kom hierdie tekste voor, liewe gemeente? Hulle is [...]

Posted in Media | 6 Comments

Akoesties 2005

‘n Mens kan natuurlik nie anders as om kitare op te tel en alles wat jy hoor, na te boots nie:

Posted in Musiek | 6 Comments

Funkification (Doem doem dish)

Op 'n Stellenbosse wintersaand in 2005 het ek en Cobus Potgieter (drummer extraordiare) oor capture the flag, musiek en die sin van die lewe gesels. Ek laat glip toe dat ek 'n paar dae gelede vir die grap daarvan 'n weergawe van Finale 2005 afgelaai het, daarmee rondgespeel en 'n eenvoudige klavierstukkie gekomponeer het. Hy [...]

Posted in Musiek | 11 Comments