Vingeroefening #7

Die traangas val op die appelgraf en sis soos steak in 'n pan. Fok. My oë begin traan. Wat sou Pannevis doen? Skree, seker. Pannevis het 'n tong gehad.

Dan maar bid.

Ek draai na die lam van God. My knieë raak appelmoes en ek val voor hom neer. Buite gil die kaptein.

“Een!” Ons lam op die planke.

“Twee!” Laat u pan geheilig word.

“Drie!” Laat u appelboord kom.

En verlos ons van die stormram.

This entry was posted in Prosa and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>